Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

South Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast

Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.

Uvongo, South Coast

205 Laguna La Crete

"Very friendly security guards."

Marina Beach, South Coast

San Lameer Villa 2205

"Dis 'n baie lekker swemstrand met lewensredders wat altyd op hul pos is. Elke dag walvisse gesien en die kinders het lekker by die rotse gespeel."

Margate, South Coast

Seagulls View Bed & Breakfast

"Mooi plek met baie om te sien en doen."

Hibberdene, South Coast

Hibberdene River Resort Unit 98

"Klein dorpie, daar is groter Suidkus dorpies naby genoeg as groter inkopiesentrums en 'n gewoel van mense gesoek word."

Marina Beach, South Coast

San Lameer Villa 1920

"Beveel hierdie oord sonder twyfel aan!"

Margate, South Coast

zBondi Beach Unit A

"Margate was 'n goeie plek, maar sal nie daar bly nie."

Hibberdene, South Coast

Leisuredene Village No.58

"Baie lekker ontspanningsarea!"

Margate, South Coast

Ramsgate Views 8

"Everything was perfect; don't have words."

Doon Heights, South Coast

Shangrila 807

"Doon Heights is perfek met alles wat jy nodig het om jou beskikbaar en die strand is skoon en baie lekker area vir 'n geskikte vakansie met jou gesin."

Palm Beach, South Coast

Palm Beach Holidays

"Sien my definitief gou weer."

Margate Beach, South Coast

Boulevard 2

"Sal weer Margate toe gaan. "

Margate, South Coast

Le Touessrok 6

"Ek verkies Ramsgate strand bo Margate. Maar die omgewing bied al die geriewe aan. Hospitaal, winkelsentrums, ens. aan binne ry afstand."

Uvongo, South Coast

Laguna La Crete 227

"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."

Uvongo, South Coast

Laguna La Crete 87

"Mooi beskutte strand, met 'n waterval in die lagoon. Ideaal vir klein kindertjies. Ons was in Oktober daar, Desember kan moontlik baie vol word."

Marina Beach, South Coast

San Lameer Villa 2110

"Dis skoon en daar is baie strand spasie. "

Hibberdene, South Coast

Sea LaVie

"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."

Marina Beach, South Coast

San Lameer Villa 2110

"Goeie, veilige strand met baie om te doen en heerlike eetgoed naby."

Marina Beach, South Coast

12 Park Marina Beach

"Lieflike omgewing en pragtige natuurskoon."

Margate, South Coast

Villa Moya 48

"Winkels maak bietjie vroeg toe."

Ramsgate, South Coast

Skye's Rest

"'n Stiller area met redelik baie om te doen en naby genoeg aan verskeie ander dorpies met hul unieke aktiwiteite."

Elysium, South Coast

Coral Road

"Dis 'n baie rustige en klein plekkie. Vir wegbreek van alles en stadslewe, gaan gerus! Die omgewing is beeld skoon."

Palm Beach, South Coast

Greenhart Village

"Nice and quite beaches, a hidden gem. Hopefully it stays that way."

Uvongo, South Coast

Stafford Place 6

"Dis 'n lekker swemstrand vir die kinders."

Page
Page 130 - Showing 3871 to 3900
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers