Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves."
Margate North Beach, South Coast
Ithaca Studio Apartments"Ons sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Ons gaan gewoonlik na Umhlanga toe maar hier is werklik soveel meer om te doen. Net jammer dat die munisipale swembad so sleg lyk."
"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."
"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."
"Pennington is 'n pragtige, rustige kusdorpie wat dit moontik maak om te volle te ontspan en rustig te wees."
"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."
St Michael's-on-Sea, South Coast
No 8 Cosmoledo"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."
"Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen."
"Klein en rustige dorpie. Maar naby genoeg aan plekke soos Margate as jy meer opwinding soek."