Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4895 reviews.
"Ons het net oornag en het net tyd op die golf landgoed deurgebring. Landgoed in baie goeie toestand, spyt ons kon nie langer bly nie. Sal definitief weer van verblyf gebruik maak indien in daardie area. Hoogs aanbeveel."
"Absolutely gorgeous beaches with few rocks. We watched dolphins playing in the waves. "
"Ramsgate is 'n rusplek, moenie daarheen gaan as jy vermaak wil word deur malls en luukse resturuante nie, perfek vir wegbreek van alledaagse lewe."
"Perfek vir die stiller maande, ek dink in seisoentyd kan die nouer strate dalk 'n probleem wees."
"Uvongo is een van die min plekke wat nog werklik 'n familie plek is. Die ligging is fantasties aangesien dit sentraal geleë is en net 'n klipgooi weg van al die groot winkels, maar net ver genoeg om jou weg te neem uit die besige suidkus straatjies."
"Lekker stil, maar naby genoeg aan groter plekke as mens behoefte het daaraan. Die strand is skoon."
"Elysium is stil en rustig en die regte plek om weg te breek van al die vakansie lawaai. "
"It was really great to get away from rat-race JHB - the weather is GREAT! Considering it is winter, will most definitely return again! :)"
"Baie rustig met groot verskeidenheid eetplekke nie, beveel beslis "Fish on the river" aan."
"Uvongo is a very friendly and a beautiful town with beautiful beaches and malls."