Verified Reviews
South Peninsula
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Peninsula
Rated 4.6 out of 5 based on 484 reviews.
"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."
"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."
"Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek. "
Fish Hoek Valley, South Peninsula
Seahorses Sea View Apartment"Vishoek is 'n baie lekker plekkie vir vakansie. Dit is 'n baie vriendelike dorpie. Dis 'n moet om 'n vissie by die mark te gaan koop."
"Uitsigte fantasties, veilige stil buurt. Alle geriewe wat jy aan kan dink minder as 'n halfuur op die verste. Wonderlike plek om tuis te gaan."
"Dorp het 'n plattelandse gevoel en is sentraal geleë met 'n paar roetes om oral uit te kom. Lekker vlak swemstrand vir kinders met baie sitplek naby aan water. Goeie restaurant op die strand."
"Ry na Kalkbaai vir lekker seekos. Besoek ook Cape Point Vineyards vir baie lekker Sauvignon Blanc."
"Noordhoek is ongelooflik mooi en het daardie klein dorpie gevoel, ten spyte daarvan dat dit slegs'n halfuur se ry van die middestad af is. Die Noordhoek-strand is prentjiemooi. Die restaurante heerlik. Noordhoek is gerieflik geleë vir besoeke aan die wynlande, Kaappunt, Kirstenbosch, Houtbaai en soveel meer. Chapman's Peak is letterlik op Noordhoek se voorstoep. Ek kan nie wag om terug te gaan nie!"
"Baie sentraal geleë met baie moontlikhede om te doen. Pas net op vir die verkeer oor die groot feesdae - maak eerder van die trein gebruik."
"Uitstekende ligging met prag-uitsig. Baie netjiese plek wat professioneel bestuur word."
"Alles wat jy benodig is daar en dit is vir seker 'n lekker blyplek vir kinders ook."
"Do visit the penguins at the nearby Simon's Town! Seaforth is a convenient position for those hoping to visit the Cape Point Nature Reserve."