Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Kommetjie was vir jare 'n klein kusdorpie met net 'n kafee en 'n kroeg/restaurant en 'n paar kleinerige winkels, maar is besig om uit te brei. Daar is 2 winkelsentrums naby in Noordhoek, Simonstad is net 10 minute se ry, dis 'n uur van Kaap punt af, en 45 min van Kaapstad self. As jy braaf genoeg is om die koue Atlantiese water aan te durf, is daar 'n inham in Kommetjie wat as swemplek dien vir die inwoners, of jy kan 'n piekniek sak pak en Noordhoek se strand besoek. Dit is in my opinie een van die mooiste strande in die omgewing, en is ten alle tye skoon, stil en rustig, en werklik "underrated"."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Bramley Accommodation"Noordhoek strand ongelooflik mooi en Noordhoek 'n lieflike plek, stil met unieke mense en besonderse restaurante. 'n Perdry omgewing soos min."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
A 2 OceanView Guest House"Spotlessly clean, vibrant little gem of a town."
Glencairn Heights, Suidelike Skiereiland
A Tyde In Time Elsies Peak Cottage"Pragtige natuurskoon met mooi en veilige staproetes."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
15 on Penguin Guest House"Baie gerieflik geleë naby aan 'n gawe inkopiesentrum."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Dit is 'n baie oulike area net 'n entjie van die ander plekke af."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Studio at the Majestic village"A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins)."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Fish Hoek Sandcastle Apartment"Pragtige dorpie. Pragtige strande en lekker swemstrand."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Serengeti Sands"Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
1 The Mews"'n Absolute moet om te besoek en gaan kyk die vertoning by die teater."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Abington Manor"Pragtige omgewing. Die dorpie is 'n lushof, met berg en see bederf. 'n Besoek aan die omgewing moet op almal se emmerlys wees."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sapphire Studio"Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders. "
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Lakeshore Place"Ideaal geleë vir ons doeleindes. Naby alle geriewe en besienswaardighede."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
1 New Kings at the Majestic Village"Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Starfish Cottage"Quaint fishing village with a cosmopolitan feel - street cafe's & shops are colourful & arty, with the working harbour offering a charm of its own. Most places within walking distance, so wonderful if you want to explore on foot."