Verified Reviews
Southern Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Southern Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 552 reviews.
"Baie afgesonderd. Het nie vulstasie vir brandstof of winkel/restaurant. Kom dus voorbereid. Maar 'n ongelooflike plek!"
Underberg, Southern Drakensberg
Dragon's Lair Guest Lodge"'n Ontspanne atmosfeer in Underberg. Vriendelike mense en 'n pragtige omgewing. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en sal vir seker vir 'n langer periode daar gaan vakansie hou."
Underberg, Southern Drakensberg
Over The Edge Cottages"Lieflike dorpie. Uitstekende Spar, kan alles daar koop, hoogs aan te beveel."
Underberg, Southern Drakensberg
Blackbrook Farm"Mooi plaasomgewing teen die voet van die Drakensberge."
Underberg, Southern Drakensberg
Stoneyhall Farm"Lovely country town with interesting gardens and buildings."
"Soos ek voorheen gesê het, die plekkie bly pragtig, maar is aan die kwyn van wat ons 20 jaar gelede beleef het. Te afgeleë om ‘n tweede asem te kry soos bv. Greyton/Pilgrimsrus."
"Ongelooflike inwoners ontmoet, 'n besoek aan Clay cafe aanbeveling om Irene te ontmoet. "
Underberg, Southern Drakensberg
The Studio"Uitstekende wegbreek met toegang tot die Drakensberge en ander natuurwonders."
"Die plek is geleë in 'n baie mooi omgewing. Dit was goed geleë vir ons besoek aan Sanipas."
"Ons het van Uvongo af gereis en daar is min plekke waar 'n mens iets kan eet, die pad oor Boston is definitief 'n beter roete. Sani Pas is onvergeetlik, maar doen vooraf navraag oor die toestand van die pad, dis baie klipperig en uitgespoel."
"An amazing location. Beautiful scenery, especially taking a trip on Sani Pass, going into Lesotho. A definite must."
"One of those iconic, historic villages which must be visited at least once in a lifetime!"
Underberg, Southern Drakensberg
Meadow Lane Country Cottages"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
"Die mooiste plek in ons pragtige Suid-Afrika. Eendag as ek groot is gaan ek daar bly."
Underberg, Southern Drakensberg
Pin Oak Cottage"Very friendly, hospitable people. The Spar is fantastic."
Underberg, Southern Drakensberg
Rosebury Cottage"Vriendelike mense! Die dorpie is maar aan die uitrafel, maar kyk by dit verby en jy bevind jouself in die heel mooiste deel in die hele Suid Afrika. "
Underberg, Southern Drakensberg
Under The Oak"Underberg is asemrowend mooi en absoluut die moeite werd om te besoek!"
Underberg, Southern Drakensberg
Pin Oak Cottage"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."