Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

St Lucia Estuary

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Lucia Estuary

Rated 4.6 out of 5 based on 853 reviews.

St Lucia Estuary

The Bridge 19 Self-catering

"Mooi plek, sal enigiemand aanraai om soontoe te gaan."

St Lucia Estuary

Flamboyant 7

"Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie."

St Lucia Estuary

Flamboyant 17

"Lieflike plek."

St Lucia Estuary

Perna Perna St Lucia

"Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan!"

St Lucia Estuary

Marlin Lodge

"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "

St Lucia Estuary

Flamboyant 7

"Dit was baie lekker. Ons het die Krokodil plaas besoek wat vir ons baie lekker was. "

St Lucia Estuary

Buya Futhi

"Mooi skoon en netjies naby wildtuine, rivier en meer. Dis die moeite werd om te besoek."

St Lucia Estuary

The Estuary Guest Chalets

"Baie oulike plekkie. Ons sal verseker weer daar bespreek."

St Lucia Estuary

Flamboyant 10

"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"

St Lucia Estuary

Villa Mia 12

"Heerlike vakansiebestemming."

St Lucia Estuary

Flamboyant 7

"Elke persoon moet St Lucia ervaar vir hulself."

St Lucia Estuary

Flamboyant 17

"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."

St Lucia Estuary

The Bridge 19 Self-catering

"Dit is die mooiste plek! Die bome is almal gemerk met name op wat vir my baie goed was, want ek hou daarvan om te leer van nuwe boomsoorte wat ek nie ken nie. En die diere! Ons het tot renosters gesien!"

St Lucia Estuary

African-Dreamz Guest House

"Oulike vakansiedorp om te besoek. Sal beslis weer gaan!"

St Lucia Estuary

Oppi Rotse

"Heerlike dorpie om heeldag in rond te drentel."

St Lucia Estuary

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Dit is besonders mooi en daar is genoeg om te doen!"

St Lucia Estuary

The Estuary Guest Chalets

"St Lucia itself is beautiful and a good travel destination especially in winter when cold everywhere else in the country, but not in St Lucia!"

St Lucia Estuary

Budget Tented Village @ Urban Glamping

"Ons was 'n groot gesin en het vandat ek kan onthou minstens 1 keer per maand daar gaan visvang toe dit al was wat jy in St Lucia kon doen. Deur die jare het die plek totaal verander, maar wel ten goede. Ek kan verstaan waarom soveel toeriste die plek besoek - soveel om te doen en te sien en te beleef! Dit is steeds vir my 'n wonderlike wegbreek plek!"

St Lucia Estuary

Uitspan 5

"Stil, netjies en skoon strand. Baie mooi."

St Lucia Estuary

St Lucia Wilds

"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"

St Lucia Estuary

Perna Perna St Lucia

"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"

St Lucia Estuary

Perna Perna St Lucia

"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."

St Lucia Estuary

Manzini Chalets

"Koop 'n Rhino kaart, die beste swemplek vir kinders is Cape Vidal."

St Lucia Estuary

Flamboyant 7

"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."

St Lucia Estuary

Perna Perna St Lucia

"Was teleurgesteld met die voëllewe op die water, maar verder het dit aan alle verwagtinge voldoen. Kon ook agterkom dat pryse fokus op buitelandse toeriste. "

St Lucia Estuary

Perna Perna St Lucia

"Die deel is volgens ons een van ons land se kosbaarste dele, bewaar asseblief die gebied ons wil weer kom. Dit is 'n moet vir iemand wat die natuur in sy ongerepte vorm wil sien en geniet."

St Lucia Estuary

Flamboyant 10

"Dink dit is 'n baie rustige toerisme dorpie."

St Lucia Estuary

Flamboyant 10

"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers