Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.
"Stilbaai het so baie om te doen, daar is 'n swemstrand aan die ooste kant, swem strand aan die weste kant. Goeie branderplankry-plek aan die weste kant. Strandmeer as jy wil kajak en baie veilig om te gaan swem met jou kinders. Baie restaurant en plekke om te besoek. Kan by die hawe vars vis daagliks gaan koop. Regtig 'n wonderlike vakansiebestemming!"
"Stilbaai is 'n klein stil dorpie waar almal omgee vir die omgewing en almal baie vriendelik. Strand baie netjies en veilig. Soos ek se julle sien ons graag weer."
"Pragtige en silwerskoon dorpie wat alles bied vir enige vakansieganger. Vriendelike mense wat jou verblyf nog meer genotvol maak."
"Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik."
"It's a good enjoyable stay. The beach is close by, walking distance and a lovely view."
"Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again."
"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."
"Die rustigheid van Stilbaai was vir my baie lekker. Weg van die stad se gevoel. Indien jy vir rustigheid soek, gaan Stilbaai toe."