Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.
"Pragtige bestemming met baie om te doen - 'n mens kan nie vir minder as drie dae hier bly nie - 'n week sal behoorlik gevul kan word!"
"Dis 'n heerlike plekkie. Mense is vriendelik. Net baie bedompig en muskiete is volop saans!"
"Very beautiful and overcast weather at Storms River - it was a nice break from the heat (but it was still pretty hot)."
"Seker een van die mooiste dele in ons land en wat 'n voorreg om daar aan verskeie aktiwiteite te kon deelneem. "
"Ons het heel per toeval besluit om by The Fernery te gaan eet en dit was 'n wonderlike ondervinding."
"Pragtige omgewing met vele besienswaardighede in en om die area."
"Vir die adrenalienvrate en natuurliefhebbers is dit die ideale plek vir 'n vakansie. Aggressiewe en kwaai rondloperhonde is net 'n probleem vir voetgangers."
"Storms River Village is 'n pragtige, rustige dorpie met genoeg besienswaardighede in die omgewing. Pragtige staproetes in die omgewing en paar minute van Stormsriviermond en die Natuurreservaat af. Genoeg eetplekke om van te kies. Naby N1, maar baie stil."
"Dit was die mooiste plek waar ons nog ooit was. Almal was vriendelik en almal wat daarna toe gaan sal daarvan hou en iets kry om te doen."
"Nice little town with plenty of opportunities for tourists. We did the canopy-tour and had great fun."
"Storms River is 'n fantastiese plek om rus vir jou siel te kry, weg van die stad se gejaag. Die berge wat jou in die agtergrond omring, die pragtige see wat jou geselskap hou."
"We went out of season so all was quiet, neat , well maintained - a world class experience. The big tree was very well kept. We did remark that we would have loved a guide in a form of a brochure that would give you a brief description of the different trees and plant life in the forest. Storms River was breathtakingly beautiful and also very well managed."