Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Die omgewing is rustig en die veiligheid is gerusstellend. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal gaan. "
"Pretty little town that offers a wide variety of arts and crafts. Really enjoyed the Pig and Whistle Hotel. "
"Pragtige dorp. Baie gerieflik en alles is tot jou beskikking. Vertrou die dorp sal sy karakter hou (die grasdak wonings) en nie te veel uitbrei nie."
"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"
"Sal lekker wees as daar fietse of kanoes beskikbaar is om te huur vir mense, want ons het gevra en hul gesê daar is nie so iets nie."
" Good restaurants in the area. Schools and shops close by make it a good place to live in. Walmer is not far from anything including the beach."
"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "
"Lekker strand. Baie stil. Kan vir kilometers op die strand loop. Het dit baie geniet."
"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
"Veilige plek vir toeriste. Almal is baie vriendelik en mens sal nie sommer daar verdwaal nie, omdat daar altyd mense is wat jou sal help"
"Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf."