Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf."
"Vir ons was Humansdorp net 'n oornagplek, maar daar is moontlikhede om te ondersoek met 'n langer verblyf."
"Kabeljous is veiligheid en reg by die see. Ideaal vir gesinne met kinders wat hou van die see en sand. Winkels en groot inkopiesentrum nie ver nie."
"Grahamstad het pragtig historiese geboue en museums om te besoek."
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Sands 6"Definitief 'n moet vir enige reisiger. Fantastiese nimmereindigende, pragtige skoon strand. Kan vir ure aaneen stap sonder enige vreemde mense of wesens. Nie oorbevolk nie. Inteendeel, geen mense wat kuier op die strand nie. Hier en daar iemand wat stap met vriend of dier. Verlief op die plek."
"Port Alfred is 'n gesins-vakansiedorp en as 'n jong gesin was ons baie beïndruk met die dorpie."
"Seafield is 'n fantatiese bestemming. Groot, oop strande, skoon en nie baie ander mense nie. Strande lyk dierevriendelik. Almal bring hulle honde daarheen. Was 'n plesier om te sien hoe almal dit geniet. "
"Pragtige omgewing om vakansie te hou. Goeie inkopiesentrums om jou honger te stil. Mooi strande om te geniet."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique B&B"Beautiful accommodation, lovely people, wonderful breakfast, stunning setting, would love to come back for a longer stay."
"Min plekke gee die geleentheid soos hier om lekker langs die see te loop en draf."
"Die probleem met water voorsiening was 'n groot ongerief en hulle sal moet verseker dat alles reg is voor Kersfees toeloop. "
"Al wat ek nie van gehou het nie, is dat die winkels so laat oopmaak en vroeg toemaak. "
"Jeffreys het pragtige groot strande, lekker golwe en daar is regtig baie om te doen. Regtig 'n lekker dorpie."
"Tannie Anchen, dankie vir al die moeite en ekstra beste verblyf op ons totale vakansie."
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Sands 6"Lekker stil om behoorlik te ontspan. Die mense is so vriendelik. Na aan die natuur, see en sand. Voorwaar 'n juweel. Paradys op aarde."