Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Mens moet regtig wil gaan, die grondpad van beide kante af is sleg en jy moet alles wat nodig is saamry."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Seascape"Daar is 'n klein winkeltjie wat die basiese goed verkoop en St. Francis se Spar is 5 min weg."
"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."
"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Lovely, peaceful and safe place."
Marina Martinique, Sunshine Coast
17 Jamaican Palms"Marina Martinique is 'n wonderlike plek om te rus. Ons het die boot cruise gedoen met sonsondergang en dit was pragtig. Dit is baie naby aan die see en selfs aan restuarante geleë."
"Pragtige, skoon rivierloop en groot sand strand. Onbeskryflik mooi - nog nie oorbevolk nie."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Kai at St. Francis Bay"Was nog altyd mal oor golfbaan, en dit is 2de keer met my familie daar kom kuier."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Seals"We really enjoyed Cape St Francis, the Port was amazing, friendly people all around, we felt like i was home.We have recommended Cape St Francis to friends and family, If anyone need a quiet and amazing vacation spot, Cape St Francis is the place to be."
"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
"Naby aan alles! Naby malls (Walmer Park en Moffet on Main), naby hospitale, naby NMMU, naby restaurante, naby lughawe! Gerieflik!"