Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Cape St Francis, Sunshine Coast
Seascape"Beautiful holiday destination. Close to the beach - lots of hiking trails and cycling routes. "
"Kebeljous is 'n baie pragtige natuurtoneel om te aanskou soos hulle se prentjiemooi."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
Gqeberha (Port Elizabeth) CBD, Sunshine Coast
GuestHouse on Irvine"Baie mooi toerisme-aantreklikheid en alle historiese geboue sowel as die hawe is baie sentraal geleë."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Home and Away Accommodation"Olive Tree restaurant is 'n juweel. Besoek dit gerus en eet daar!"
"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."
"Wat 'n pragtige voorstad van PE. Alles is so naby, winkelsentrum, rivier, strand en kort afstand na die stad."
St Francis Bay, Sunshine Coast
10 Cinnamon"Ek kan nie glo dat ons nog nooit in St Francis Baai was nie! Ons het vreeslik lekker gebly en julle sal ons verseker weer sien. "
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bartholomew's Loft"What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again."
"Port Alfred is a friendly place to be! I am considering to buy my own house there."
"Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede."
"Great dorp, vriendelike mense, heerlike kos ... Ek is dolverlief of St Francis."