Waters Edge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amsterdamhoekweg 158, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waters Edge is aan die oewers van die Swartkopsriviermond in die prentjiemooi dorpie, Amsterdamhoek, Blouwaterbaai Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied 'n ongelooflike uitsig oor die rivier, die helderblou see en die pragtige stadsliggies in die aande.
Dié eenheid bied 2 luukse kamers en 2 badkamers wat elk 'n bad en/of 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die sitkamer is baie stylvol gemeubileer met leer suites asook 'n eetkamer met eiketafel wat 8 persone kan sit. Die sitkamer lei na die konservatorium vanwaar jy panoramiese uitsigte oor die rivier, sonsondergang stadsliggies en see kan geniet. Die kombuis is ten volle toegerus met dubbelyskas, ysmasjien, mikrogolfoond, wasmasjien asook oond met gas kookvlak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 54
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Amsterdamhoekweg 158, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Waters Edge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amsterdamhoekweg 158, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap