Verified Reviews
Swartland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swartland
Rated 4.4 out of 5 based on 386 reviews.
"Prefek geleë en baie veilig. Ver genoeg vir rustigheid, maar naby genoeg aan al die klein besondere plekkies van die Weskus."
"Mondays and Tuesdays are not good days to visit Darling. So many things, especially restaurants, closed. But when everything is open and running, it is a great town to visit."
"Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is."
"Pragtige natuur, baie mooi omgewing, strand en see. Dit het ons hart gesteel!"
"Darling should maybe advertise more for local and the tourist attractions. Make the town area more interesting even to people passing through."
"Some nice small wine farms in the surrounds, but relaxation should be what you are coming for. Definitely not city hustle and bustle. Very interesting and historical towns to visit."
"Very secure estate. Close to Ganzekraal Melkbos and Yzerfontein if you are needing shops petrol or a launching harbour. Grotto bay itself is peaceful and still very intact with nature. Good bird life, interesting plants and lots of wildlife to appreciate. A piece of relatively undisturbed nature and lovely homely people."
"Grottobaai is naby genoeg aan Kaapstad vir uitstappies en tog ver genoeg van die stad se gewoel af!"
"Die eienaar is baie vriendelik en gaan uit sy pad om jou gemaklik te maak."
"Grottobaai is pragtig. Wil eintlink niks sê nie, want wil nie hê ander mense moet van hierdie pragtige plek tehore kom nie."
"Baie om te doen. Wynproe, bierproe, olyfproe, Darling Sweets se heerlikste toffies, Evita se Perron. Beslis 'n 3-dag-kuier!"
"Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie."
"Netjies. Mooi. Alle geriewe naby genoeg. Restaurante en die vriendelikste mense."
"Lovely coffee shop and sweet shop and great wine estates, still has old world charm."
"Plaaslewe, nie veel plekke om te besoek nie, maar die gholfbaan is die plek om te wees."
"During the flower season, a beautiful area with the green wheat and yellow canola field contrasting each other. The wild flowers were amazing around Hopefield."
"Die koringlande is grasgroen gedurende September en die Canolalande is geel in die blom."