Verified Reviews
Swellendam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swellendam
Rated 4.6 out of 5 based on 774 reviews.
"Die pragtigste skoonste dorpie ooit. Pragtige uitsig oor die Langeberg met baie om te sien in dorpie se geskiedenis."
"Pragtige dorp. Enigste nadeel is dat daar nie vir klein kinders in die dorp voorsien word nie wat dit 'n moeilike bestemming maak om klein kinders heen te vat."
"Swellendam is 'n pragtige dorpie by die voete van die berge. Aangename inwoners. "
"Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader."
"Ek was baie beïndruk met Swellendam - wat 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer kom!"
"Pragtige vriendelike plek. Alle inwoners waarmee ons kontak gehad het was baie vriendelik en baie netjiese skoon dorp."
"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."
"Die liqueur by die bessie plaas is baie aangenaam en het 'n lekker skop! Bel daarna maar vir Fizel. "
"Vriendelijk mooi stadje goede plaats om daarvanuit vele dingen te doen, zoals bergstapies , bezoek wijn estate ,bontebok np , zee nabij mangat en nog veel meer."
"Oulike dorpie met 'n rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon met die berg so naby. Perfek om bietjie rus vir jou siel te kry met net die nodigste winkeltjies."
"Daar is wraggies alles wat 'n mens kan wil benodig in daai dorpie."
"We were surprised on a Monday night to find our two first choice restaurants full eventually going to our third choice. So perhaps book a restaurant in advance."
"Die kinders en grootmense het Fairy Sanctuary baie geniet. Daar is baie te sien en besoek in Swellendam. Ons kon nie by alles uitkom nie."