Geverifieerde Resensie
Tergniet
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tergniet bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
"Tergniet is 'n seevakansieplek en dit is 'n pragtige skoon omgewing. Daar was selfs 'n walvis net voor ons in die see."
"Kom voor of die huise al groter en luukser word. Plek is werklik baie netjies en skoon. `n Voorbeeld vir baie groter plekke."