Geverifieerde Resensie
Umhlali Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlali Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Die winkelsentrum, Tiffany's, het heerlike restaurante en winkels en is gerieflik naby die akkommodasie."
"Baie lekker vir 'n rustige vakansie, sal gereeld nou daar vakansie hou maar sal vervelig word vir jongmense."
"Because it is close to King Shaka Airport, it is ideal for staying in. There is also a nice selection of restaurants."