Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 3215 reviews.
"Sekere van die kleindorpies soos Philipstown o.a. is vuil en onversorg, besaai met plastieksakke wat enige toeris sal afsit. Die Karoo hou egter sy eie bekoring in en die gebied kan verder ontwikkel word as toeristebestemming."
"Ons het net buite Britstown oornag. Die area waar die plaas geleë was, was stil en rustig. Ek het die mooiste sonsondergangfoto's op die heuwel geneem."
"One of those towns that does not seem to offer much at first, but when you delve deeper and chat to the locals there are some quirky characters to meet and some interesting things to see."
"We loved the Karoo, but better to stay outside Britstown itself. Rooidam Cottages on a nearby sheep farm was ideal."
"Pragtige alternatiewe roete van Kaapstad na Johannesburg. Wen Colesberg loshande. Die Groot Karoo is net pragtig."
" Ligging is sentraal tussen Loxton en Richmond, asook Klerksdorp en Beaufort-Wes,"
"Unieke karakters in 'n baie klein gemeenskappie. Almal probeer hulle bes en is besonder vriendelik. Interessante boekwinkel met 'n kaasmaker eienaar. Die Uilhuis was morbied, maar interessant, die padstal met al die diere, plaasimplemente en heerlike tradisionele kos was fantasties, die plaaslike kroeg was verfrissend met Boetie Bester as kroegman. Ons het te min tyd gehad. Sal vir seker teruggaan. 'n Nostalgiese ervaring. "
"Oulike Karoo-dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer waar 'n mens lekker kan ontspan."
"Word telkens verras, maar ek dink steeds daar is baie potensiaal om die toerisme bestemming te ontwikkel."
"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."
"Beslis in enige persoon se reis-wenslysie. Dit is my tweede besoek aan Nieu-Bethesda en elke keer is my ervaring anders en 'n mens ontdek oulike juweeltjies. Neem fietse saam."
"Richmond is ‘n baie oulike plekkie met baie oulike eetplekke en ander besienswaardige. Dis regtig die moeite werd om daar te stop."
"Victoria West have many to offer. The local residents are very friendly and helpful. The new renovated Victoria West Hotel is very clean with a nice shop inside of local handmade products. "