Verified Reviews
Uvongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uvongo
Rated 4.5 out of 5 based on 1011 reviews.
"I love it! I've been going there for over 17 years! Uvongo holds a special place in my heart! "
"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."
"Een van die beste strande vir die vissermanne. Altyd 'n plekkie om lyne nat te maak."
"Uvongo is 'n heerlike bestemming en ek en my kinders sal beslis weer soontoe gaan. Die paaie in Uvongo en Margate self is egter nie in 'n wonderlike toestand en ek raai mense aan om baie versigtig daar te ry aangesien 'n voertuig se bande lelike skade kan opdoen met die gate in die pad."
"Dit is seker die gemaklikste plek nog met al die plekkies wat letterlik binne 'n radius van 30 km om jou is."
"Uvongo is goed geleë om gou by alle winkelsentrums of vir dagtrips na omliggende plekke te reis."
"Lekker plek vir vakansie. Alles wat 'n mens kan nodig kry is bymekaar in groot besigheidssentrums."
"Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer."
"Maklik bereikbaar, skoon by strandbadkamers. Ons het die paddle- en kano-ritte geniet. Shelly Beach se diepsee-bootritte en diepsee-hengel was groot aantrekkingskrag. Sal enige tyd weer Uvongo toe gaan."
"Many beaches to visit with beautiful tropical weather. Plenty restaurants and shops for those rainy days."