Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
Bladsy 5 - 712 lekke plekke om te bly
Eco Lodge Guest House in Lephalale bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oorn...
Nyl Retreat is 'n plattelandse selfsorg-toevlugsoord wat 8 km vanaf Modimolle op 'n teerpad geleë is. Dit is 'n uit...
The View in Mabalingwe bied verblyf op 'n koppie in die Groot 5 Mabalingwe Wildreservaat, ‘n malaria-vrye area net ...
Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur...
Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n wegbreek, troue of konferensie. Die lodge ...
Tamboti Retreat is ’n lieflike selfsorglodge vir 8 gaste in die Shona Langa Natuurreservaat, ongeveer 55 km vanaf B...
Mabalingwe Elephant Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela, Limpopo geleë. Dit is die tuiste van d...
Lecke Dux Overnight is 'n pragtige gastehuis in 'n stil woonbuurt van Mokopane. Dit is die ideale verblyf vir gaste...
Bosveldhuisie bied uitstekende verblyf aan 4 gaste op 'n privaat wildplaas in die Waterberg-streek, net 75 minute s...