Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
Bladsy 3 - 733 lekke plekke om te bly
Syringa Sands Forest Cottage is op die Kransbergplato in die malariavrye Waterbergstreek in Limpopo. Die bestemming...
Rooiboklaagte is in die pragtige Mabalingwe Reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies...
Pumula Game Farm is in die prentjiemooi Waterberge tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die lodge streef daarna om ...
Luara Wildlife is op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Thabazimbi geleë en net 'n entjie se ry vanaf Marak...
In Da Bush is op 'n plaas in die prentjiemooi Waterbergstreek net 4 km vanaf Modimolle op ’n plaas wat boer met wei...
Loodswaai Boshuisie is ideaal vir gaste wat in die stilte van die bosveld wil ontspan. Hierdie selfsorg-grasdakhuis...
Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Joha...
Bush Inn Lodge is in 'n veilige omheinde area aan die buitewyke van die dorp. Dit is sowat 1,8 km vanaf die middest...
Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall...
Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak...