Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1634 lekke plekke om te bly
Strandhaus Langebaan bied strandfront-verblyf in Langebaan en is ideaal vir ’n gesin wat op soek is na 'n see-en-so...
Guesthouse Jacomien is 'n bekoorlike gastehuis wat tussen die berge in die stil dorpie Nuwerus skuil. Dit is 'n won...
The Grace @ Pelican Bay is 'n lieflike toevlugsoord wat op die kanaal in Port Owen geleë is. Dit is ideaal vir gesi...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer