Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1652 lekke plekke om te bly
Trekosglamping bied 'n unieke kamp-ervaring naby Trekoskraal en net 'n paar kilometer van Paternoster af. Verblyf ...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Trekosglamping 2 bied 'n unieke glanskamp-ervaring naby Trekoskraal, 8 km vanaf Paternoster, en bied slaapplek aan ...
Nelheim bied verblyf in twee selfsorg-eenhede langs die hoofhuis in Vredenburg aan die Weskus. Vredenburg is naby v...
Surfers Heaven bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in Shelley Point, agter 'n permanente groenstrook net 2 minut...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer