Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"It was my first visit to Velddrif and I was blown away by the beautiful breathtaking river/lake/when you enter the charming peaceful little town. The people are so friendly. It was love at first sight. I will definitely be back soon."
"Lekker klein dorpie, weg van die "stad se lawaai". Groei ongelukkig vinnig na 'n "stad"."
"Dwarskersbos is die ideale bestemming as jy uit die stad wil wegbreek. Dit is 'n stil dorpie sonder die geroesemoes van winkels en die uitgestrekte strand is asemrowend en ideaal vir draf of 'n lekker lang stap."
"Besienswaardighede het verbeter, maar kan nog uitbrei. Die Paternoster Brewery, asook Mondvol en Waffle Wharf was baie lekker, het dit baie geniet."
"Paternoster is a beautiful little village. Would go back again. We loved the place."
"Looks lovely! Will come back to explore a little more. Would day trips to Dassen Island be possible I wonder. "
"Yzerfontein is 'n pragtige dorp. Die strand is baie mooi en hondevriendelik - en langer as wat ons ooit in 'n dag sou kon stap! Baie verskillende voëlspesies is te sien, insluitende die bedreigde oestervanger. Kyk ook uit vir die oulikste dassies wat die klippe en son geniet. Daar is 'n hele paar uitstekende opsies vir seekos op die dorp - Skafti is die beste. En daar is 'n wonderlike Spar wat enige iets het wat jy aan kan dink. Selfoon-opvangs is goed vir 'n see dorp, en daar is fibre-internet ook op meeste plekke."
"Quaint little spot, has a Spar and Tops, there are some busy restaurants around. We went to Alegria which is really popular (must book next time) also to Palm Tree which was more casual and has some great food and cocktails, Jans Vetkoek Den, for his Mussel and Calamari pot and bread and vetkoek for breakfast (must remember to order more to take home for the kids next time) All in all a great time was had by all."
"Paternoster is really a magnificent crayfish village on its own. Quaint and very peaceful with its luscious stretch of the ocean. Will certainly recommend it. Thank you."
"As ek die Lotto wen, gaan ek daar aftree! Dit is die dorp met die mooiste, skoon strand wat ek nog gesien het, en die vriendelikste mense."
"Die plekkie is maar klein, maar ons het die Spar gelove en kon lekker vars vis en chips kry by 'n viswinkel naby die hawe. Ons wou vars vis kry die dag - maar het hulle net-net gemis. Ons het lekker kossies gekry by die De Palm - lekker burger en schnitzels gekry."
"This is one of the best places I've seen in South Africa, I would bring my entire family there. There is just no much options when it comes to food, but Vredenburg is not that far and the restaurants in the town are fantastic."
"Lovely getaway location, away from the hustle and bustle of everyday life! Long endless beaches - lovely! We truly enjoyed our stay in Elandsbaai! "