Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly."
"Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area."
"Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan."
"Lovely little town. Many restaurants of high standard on offer and prices are fair."
"We loved our stay in Langebaan! Great restaurants, with friendly West Coast service. "
"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"
"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."
"By Spar val mense jou heeltyd toe om iets te koop of sommer net te bedel. Jy kan niks in vrede doen in dorp sonder om deur hulle oorval te word nie."
"Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem."
"Baie rustige kusdorpie, groter verskeidenheid winkels sou dit nog beter maak."