Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Vir mense wat 'n stil vakansie wil gaan geniet of die omgewing wil besoek is dit die ideale plek, maar vir jongmense wat nie kan stil sit nie is dit nie so ideaal nie."
"Great place to go for some quality relaxation time, close to larger areas if you need shops but just far enough to sit back and relax!"
"Paternoster is 'n beeldskone plekkie op die Weskus. Definitief 'n moet-besoek bestemming."
"Wat 'n lieflike dorpie. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die water beperkings. Die sonsondergange is ongelooflik. Vir uiteet: Kaijaiki was ongelukkig n teleurstelling. Lulas was n heerlike verassing. Ons het ontbyt geniet wat regtig smaaklik voorberei was. Yzerfontein is die ideale vakansie dorpie. "
"Die dorp is lekker sentraal en die atmosfeer dui op 'n plek vir vakansiegangers."
"St Helenabaai is 'n stil plek met natuurlike skoonheid en gawe mense. Die strande is lank en daar is 'n paar interessante eetplekke om by te kuier. Dit is 'n omgewing om 'n rustig en stil vakansie te hou buite die stede."
"Lovely quiet beach town. The beaches are safe and clean. Beautiful views abound. Excellent restaurants available including a beach buffet."
"Naby die entertainment maar 'n bietjie ver van die see. Baie rustig en gegoede area."