Verified Reviews
West Rand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Rand
Rated 4.3 out of 5 based on 422 reviews.
"Geen uiteetplekke na 6 in die aand in die dorp. Slegs 'n Wimpy en Steers wat albei vroeg toemaak."
"Ons het ongelukkig nie regtig rondgery nie, maar die omgewing lyk of dit 'n baie interessante naweek rondry kan oplewer, daarom sal ons graag weer wil teruggaan."
"Daar is heelwat om te doen, maar niks langer as 'n naweek nie."
"Die omgewing is beautiful en die plekkies wat mens kan besoek hou baie verrassing in! Besoek gerus ook Some Place Nursery."
"Die gastehuis is baie sentraal, reg langs die Renoster en Leeu Park en sentraal vir Maropeng (wieg van die mensdom), Hartbeespoortdam, Lanseria lighawe, Sterkfontein-grotte en vele meer. Alhoewel dit 'n grondpad is, het my kar maklik gery en die aanwysings was baie duidelik."
"We were there at the start of a long weekend it would have been nice if the lodge could offer some brochure or A4 page with things happening in town for the specific period that you are there or some recommendations of what to do and visit in the area."
"Ek het 40 jaar gelede daar skool gehou. Die dorp het betreurenswaardig verval, maar dit bly 'n rustige, plattelandse dorpie."