Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Weet dis vir die beste vir vakansiegangers, maar die konstruksie op die oomblik maak dit amper onmoontlik om in Mosselbaai te kom."
"Oudtshoorn is 'n baie lekker bestemming, want daar is baie om te doen en sien."
"Small town, not a tourist attraction but en route to see the flowers in Nieuwoudtville, Vredendal, Vanrhynsdorp and Nieuwoudtville."
"Paternoster is een van die mooiste dorpies in ons land. Dit is jammer dat al die (onwettige) kreefverkopers, bedelaars en geleentheidsdiewe die ervaring effe versuur."
"Sal volgende keer nader aan die see bly en nie weer in die bo dorp nie. Te veel wat mens dophou en ongemaklik laat voel. Kan nie eens voertuig pak sonder dat die wat by drankwinkel lê hul daar kom indruk nie."
Great Brak River, Western Cape
Beker Loop Oor"Lekker omgewing om vakansie te hou, sal dit definitief aanbeveel. Rustige dorp met alles naby geleë."
"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
"Klein dorpie. Ideaal vir gesin wat rustigheid en stilte wil ervaar. Ons het die atmosfeer en gemoedelike avontuur vreeslik geniet."