4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur.
Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, oond, warmplaat, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefkamer het 'n dagbed of stapelbed met slaapplek vir 2 kinders, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en sitplek buite.
Nature's Valley is binne die grense van die De Vasselot gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Kuspark geleë - die enigste dorp in Suid-Afrika wat binne 'n nasionale park geleë is. Dié dorp is volop wild, en bosbokke, bosvarke, apies, bobbejane en muskeljaatkatte besoek gereeld die tuine. Gaste kan ook walvisse en dolfyne wat kom groet, van die duin af gewaar. Verder is daar 'n sandstrand, 'n strandmeer en doendinge soos roei, branderplankry, swem, voetslaan, voëlkyk, wildkyk, fietsry en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Why het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang