Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Tydens laaggety is dit baie lekker om tussen die rotse te loop en te kyk na al die seelewe."
"Pragtige dorpie. Sentraal geleë om al die mooi plekkies rondom Kaap en omgewing te besoek, sonder om in die geharwar te wees. Heerlike staproete langs see. Toad in the village by Noordhoek is aan te bevele."
"Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit. "
"Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie."
"Very centrally located. Close to shops, malls, restaurants, wine routes and many other attractions."
"Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard."
"A somewhat quirky but very pleasant small beach village, busy in summer and very quiet in winter. Comes with the usual mix of creased, weatherbeaten locals. Small coffee shops and architectural mish-mash. Lovely beach but tends to be windy in summer. "
"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."
"I have stayed at many destinations along the West Coast, Paternoster, Saldanah Bay, Britannia Bay, Jacobs Bay and Hannas Bay is at the bottom of the list. The access to the beach is also not ideal."
"Pragtige dorp en 'n plek waar mens graag permanent sal wil bly, nie net vakansie hou nie."
"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."