Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"'n Skoon, pragtige strand, kan nie wag vir Desember nie dan gaan ons weer kom kuier."
"Dit was lekker om te sien dat Strand se mense die area mooi skoon hou. Ons het daagliks gesien hoe hulle die paaie en strand skoon maak. Bietjie meer asblikke naby die strand sal dalk 'n goeie ding wees."
"Dit is 'n pragtige kusdorp wat ek weer sal besoek. Mense is gasvry en daar is baie toeriste-attraksies beskikbaar."
"Mooiste strand en baie eetplekkies. Sentraal geleë, as die weer nie lekker is nie is daar baie om te doen en jy hoof nie te ver te ry nie."
"Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor."
"We really enjoyed Glencairn. It is a nice, safe, quiet neighbourhood and we will definitely book accommodation there again."
"Great beach with walking, swimming and exploring the tidal pools. Loads of restaurants, coffee shops and shops in the area and a short drive to many wine farms and Cape Town. A great destination for a holiday."
"Gerieflik vir gesin wat net lekker wil bly en nie fancy dinge verwag nie."
"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "
"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"
"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."