Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die pad soontoe was baie mooi, ek het die grondpad gery en dit was glad nie te sleg nie. Die dorpie self is baie mooi en vir so 'n klein dorpie is daar baie om te ontdek."
"Dit bly 'n mooi stad. Die verkeer is soms moeilik om te sluk, veral tydens beurtkrag (meer vir as jy van die kleindorpie-lewe af kom) maar niks onhanteerbaar nie. Mense is altyd super vriendelik en behulpsaam."
"Wildernis is 'n pragtige plek. Wildernis is lekker sentraal en daar is 'n goeie balans tussen woelig en rustig. Daar is genoeg restaurante en die Spar voorsien in alles wat jy kan benodig. Die strand is pragtig en skoon. Die see is lekker warm."
"The Afsaal-padstal is worth a breakfast as that could be dinner too. It is halfway back towards Vredenburg, Google it! If you are going near Hopefield then Plaasmol Padstal is a unique experience plus seeing the Dakota and reading its history is interesting and the kids will be occupied by the numerous birds etc."
"Beautiful place to visit - spectacular sunsets and V&A Waterfront is a must to see."
"Die kreefverkopers is bietjie lastig, maar verder is dit 'n heerlike plekkie vir vakansie, kuier en eet en drink."
"The markets should stay open until three for weekend visitors. You need a chemist and a doctor in the vicinity. Lots of older people might require urgent attention, just a thought."
"Atyd lekker om in die Kaap vakansie te hou, oneindig baie om te doen."
"Preekstoel is 'n moet. So rustig soos kan kom. Ons was so 5pm see toe en daar was net 2 ander besoekers. Ghians Grill is 'n moet, ons was ook by Kasselshoop Cheese, dis 'n lekker ervaring."