Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Mossel Bay Central, Western Cape
Hofmeyer Garden Apartment"Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier."
"A delightful place, we especially enjoyed the Mez restaurant for out-of-this-world food."
"Die verkeer was baie erg. Baie vakansiegangers vir so 'n klein dorpie."
"Muizenberg is werklik die mooiste vakansieplek nog. Sal Muizenberg aanbeveel vir enige iemand."
"Die jongklomp geniet Plett baie, want daar is so baie om te doen. Ons is mal oor die lagoon gedeeltes waar 'n mens vir ure in die vlak water kan lê. "
"Pragtige skoon area, baie sigbare polisiëring. Goeie restourante. Baie lekker gebly. Wonderlike uitsig. Sal beslis weer daar wil gaan vakansie hou as daar ander dienslewering is."
"Fantastiese, mooi lowergroen dorp met genoeg stilte en ons sal glad nie omgee om daarnatoe te verhuis en daar af te tree nie. Naby genoeg aan groter dorpe, sou dit nodig wees en die mond in die rivier is asemrowend mooi. Pragtige vakansie bestemming."
"Mens moet langer daar wees om alles te verken! Pragtige dorp en omgewing. Probeer om dit te alle koste te behou."
"Dis rustig vir die mense wat van rustigheid hou. Dis heerlik om strandlangs te kan stap en die natuur te kan geniet. Jy kan ver stap langs die strand en seekus. Baie vriendelike mense."