Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"'n Lekker Weskus-dorp. Bird Island was 'n belewenis, sowel as koffie by die hawe en wynproe net 'n hanetree verder. 'n Spesiale tyd in my en my gesin se lewe. Ek sal graag weer daar wil uitkom."
"Stil en veilige woonbuurt. Naby winkels, restaurante en wynplase. Naby genoeg aan snelweg, om enige plek toe te gaan."
"Kan verstaan dat die jong mense hieroor mal is. Ons het gaan eet die aand by Ocean Basket en die kos en uitsig was fantasties."
"Ons love Beaufort-Wes en sy mense. Dis altyd ons eerste stop om ons vakansie mee te begin!"
"A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer."
Stellenbosch Central, Western Cape
Ryneveld Lodge"Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie."
"The town is a gem, this is our third visit. We had the most delicious meal at Karoo Kombuis. "
"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."
"Ek was aangenaam verras met die pragtige Superspar met die lekkerste tuisgemaakte pizzas. Regtig iets om te besoek."