Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"We had a wonderful week in Hout Bay, friendly people, and location was central to all the sites we wanted to visit."
"Daar is soveel lekker goed om te doen in die Strand soos ver gaan stap, swem, surf, super tubes ry en ook baie ander plekke om te besoek wat naby aan die Strand geleë is soos vele wynplase, aarbei plase, padstalle, Stellenbosch en Somerset Mall is ook naby."
"Dis of die tyd stil staan by Jacobsbaai. 'n Mens kan sien die mense is baie trots op hul dorpie en respekteer die omgewing en die natuur, asook mekaar se ruimte."
"Heerlike area vir kinders. Steeds redelik veilig en 'n plattelandse gevoel. Strand is pragtig en daar is heerlike restaurante."
"Die winkeltjies is redelik goed toegerus. Vir vars groente ens. is Heidelberg en Swellendam naby genoeg. Die mense is vriendelik en die area pragtig en veilig. "
"Pragtige omgewing en uitsig. Sentraal geleë. Naby snelweë wat jou met Weskus, Lughawe en Waterfront verbind. Ons Kaapse top bestemming keuse."
"Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie."
"We love Calitzdorp and have stayed at Anna Sophia and also Red Stone Hills - both awesome. So much to see and so many routes off the beaten track to explore."
"Pragtige ongerepte natuur. Ontspannend en baie rustig. Hier kan jy werklik rus en ontspan. Baie klein dorpie, weg van die woelige stad."
"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."