Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe."
"Friendly and beautiful surroundings. A trip on the John Benn on the Knysna Lagoon is worth the while. "
"As klein dogtertjie het ek saam met my oom' hulle altyd in die hotel kom bly. Dit was vir my lekker om weer na bykans 61 jaar weer daar te wees. Heerlik daar geëet en rugby gekyk en dis regtig 'n baie mooi stranddorpie. "
Longacres Country Estate, Western Cape
Long Acres Bahamas Accommodation"Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. "
"Foreshore is breathtaking, beautiful and stunning. I would go back there any day. In fact, I am planning on going back there next year again."
"Pragtige rustige plekkie. Die Bloubakkie is 'n lekker winkeltjie. Die plekkie waar ons ons wasgoed laat doen het, was goed. Dis die wassery net langs Pep. "
"Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!"