Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
" Mooi area met genoeg om te doen asook net op die gras te sit en na die see en omgewing te kyk en te kyk met boek wat jy gaan vergeet om te lees."
"Tulbagh is 'n pragtige omgewing waarna ons uitgesien om bietjie te kuier, maar Tulbagh was nie vir ons 'n goeie ondervinding nie."
"Dit is 'n baie rustige plek om weg te breek van die besige lewe waarin ons leef."
"Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul. "
"Pragtige plek gaan elke jaar maar die verblyf sien ons nie weer nie dankie!"
"Asemrowend mooi. Skoon, rustig, so mooi en kalmte van voëls was indrukwekkend. Beskou dit as 'n voorreg dat ons daar kon tuisgaan. Baie dankie."
"Mooiste dorpie ooit! Heerlike eetplekke, alhoewel jy moet weet watter is oop en op watter tye. Rustig, mooi natuur en pragtige gerestoureerde huisies."