Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die dorpie self is klein en gevul met geskiedenis maar is omring deur die mooiste natuur tonele."
"Sedgefield is 'n lekker stil dorpie en nog steeds naby alle toeriste attraksies in die gebied."
"Baie min restaurante is oop gedurende die wintervakansie, so wees voorbereid. Daar is wel 'n winkel wat vir jou al die basiese dinge het en die naaste dorp, sowat 30 km of minder, het 'n baie ordentlike winkelsentrum."
"Hou van die plek, het 'n massiewe mussel cracker gevang, so is 'n happy chappie."
"Hartenbos is die beste vakansieplek. Skoon omgewing en vriendelike diens orals."
"Lovely, peaceful and relaxing! Beautiful scenic surroundings with awesome views!"
"Pragtige area, baie spesiaal in die winter. Winterberg Mountain Inn was wonderlik. Waverley ook!"
"Ons het baie verdwaal, seker maar omdat ons nie daardie deel van die Kaap so goed ken nie. Baie besige deel en het 'n pragtige winkelsentrum."
"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"
"Sedgefield is baie veilig as jy as 'n gesin of enkel persoon daar gaan vakansie hou."
"Soos in baie dorpies is die hoofstraat nie aantreklik nie, maar neem gerus die tyd en ry in die agter straatjies om die juwele te ontdek."
"Ongelooflik, vir beide volwassenes en kinders. Blyk 'n veilige strand te wees."