Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen."
"Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie. "
"Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!"
"Dié Weskusdorp lê diep in my hart! Dis ongerep met mense wat nog tyd het vir mekaar en jy kan al jou sorge op daai stuk strand wegloop."
"Pragtige omgewing, vriendelike mense en baie om te doen, veral as jy buitelug persoon is."
"Hierdie deel van ons land is asemrowend mooi."
Van Riebeeckstrand, Western Cape
Atlantic Loft"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
"Dit is 'n stil en veilige area en het vir ons 'n goeie radius gegee om verskeie plekke te besoek. "