Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd."
"Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde."
Longacres Country Estate, Western Cape
Camelot Cottages"Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling."
"Kamp al jare op Hartenbos. Het gesien hoe die plek ontwikkel en selfs meer reis-vriendelik word."
"Sal graag die dorp en omgewing beter wil leer ken. Hy is groter as wat ek gedink het."
"Beautiful setting. Definitely a must for leisure or business (out of office experience) great for relaxation."
"Heerlik rustig met uitstekende restaurante, interessante winkeltjies en pragtige wandelroetes!"
Great Brak River, Western Cape
Boardwalk Garden Flat"Dis 'n dorpie waar mens sommer onmiddellik tuis voel. Almal is baie gasvry en behulpsaam, van Hans die slagter, die apteker tot die vriendelike kelnerin by Die Pastorie. Die verskeidenheid kunswinkeltjies is bewys van die kreatiewe mense wat die prag van die natuur koester en waardeer. Werklik 'n stukkie hemel op aarde. "
"Had the privilege to meet some dynamic and committed local community leaders. Friendly and open conversations. Most certainly coming back again soon. "
"Long open beach to walk on. Weskus Kombuis Resturant a definite stop for a good meal."