Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Rustige gebied. Geen harde musiek en klanke. Wynlandgoedere naby geleë. Bietjie vêr van inkopie-sentrums, maar dit dra by tot rustige omgewing."
"My hart is in die Weskus. En Lambertsbaai het alles wat nodig is vir 'n ongelooflike vakansie."
"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."
Mossel Bay Central, Western Cape
Bay Vista Guesthouse"Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie."
"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."