Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Baie gewilde naweek en vakansieplek. Goeie restaurante en oop strande maak dit lekker vir 'n gesin en vriende om 'n naweek weg te geniet."
"Ons ry nooit net deur nie, daar is altyd 'n plekkie wat ons besoek. Gaste onderskat De Rust."
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Rhodene Farm Cottages"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."
"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."
"Wens ons kon langer oorbly en die ou geskeidenis ervaar. Baie goeie diens oral."
"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."
"Ons hou van Kaapstad oor die algeheel en kom spandeer baie tyd daar. Beveel dit gerus aan."
"A great town to visit and very scenic, especially very scenic for cycling."
"Yzerfontein het 'n pragtige, uitgestrekte wit strand en is 'n klipgooi weg van Darling."