Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige voorstad met goeie ligging. Veilig en naby winkelsentrums, besienswaardighede en die Universiteit."
"Dis baie lekker en veilig en privaat en niemand kom check op jou. Dis net nice as mense jou trust ... Beste naweek ooit (goeie een LekkeSlaap!)"
"As jy hou van eenvoud, stilte en ongerepte natuur, visvang, stap,draf/fietsry is dit die plek vir jou."
"The beach is very clean and the two tidal pools are ideal for families with small children to enjoy the day. "
"Daar heers 'n lekker vakansie-gees. Goeie restaurante en oulike winkels om iets besonders te koop."
"Napier probably would not appeal to the average tourist, who wants to be doing stuff and seeing things. For us it was the perfect place to do nothing, relax, recharge."
"Ons was so oorweldig met die vriendelikheid van so 'n klein dorpie, dat dit baie beslis 'n plekkie is waarheen almal gaan heen terugkom weer en weer, die vermaak oor die naweek in die dorp was eersteklas!"
"Woonplekke moet dalk net beter beskryf word, in verband met ligging en toeganklikheid vir gestremde persone."
"Die Strand is volgens my nie meer ingestel op toeriste nie. Die nuwe wandellaan is baie mooi, maar met hoogwater is daar feitlik nie plek om jou handdoek langs die strand oop te gooi nie."
"Lovely place. We took the kids to the nursery to play food, wasn't so great but they enjoyed the play area."
"Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie. "
"Sandbaai is eerder 'n alternatiewe verblyf om Hermanus se groter omgewing te verken en geniet. Sandbaai is nie 'n aantreklikheid op sy eie nie."