Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Wow en ek moet sê ek was aangenaam verras, ek verstaan nou hoekom so baie mense dit as hul vakansie bestemming geniet. Ek gaan beslis weer terug."
"Alles wat ons nodig gehad het was byderhand, restaurante, groot en klein winkelsentrums en parke. Dit is gerieflik en maklik om in die buurt te stap en dit is redelik naby reservate en staproetes.Ons het maklik oor die weg gekom na enige kant toe - stad toe, Valsbaai toe, Boland en Overberg toe en lughawe toe. Ons het wel nie in spitstyd gery nie. Rondebosch is natuurlik naby die Nuweland stadionne en die gastehuis is baie gerieflik vir wedstryde. "
"Natuur is pragtig. Ons het die wandelpaaie, see en restaurant vreeslik geniet! "
"Wonderlike dorp met vriendelike mense, fantastiese maaltyd by Reubens geniet."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Nine Oaks Self-catering Accommodation"The small narrow road might be upgraded a bit."
"George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien. "
"Baie sentraal en op al die hoofroetes. Vermy egter Voortrekkerweg. Eetplekke in Tygervallei heel skaflik."
"'n Pragtige omgewing om kalm te raak en net te wees. Die plek is ook pragtig geleë as jy vir die dag na Gansbaai en L' Aughulas toe wil ry en staproetes wil doen. Die toerismeburo het ook baie gehelp met inligting."
"Lieflik boomryk en baie sentraal geleë en nie so besig soos die toeriste gebiede nie."
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Rhodene Farm Cottages"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "