Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige strand met baie aktiwiteite. Naby busroetes. Baie interessante restaurante."
"Ashton is 'n pragtige plek, met gasvrye mense in elke winkel, en Platform 62 was 'n belewenis.Ons sal egter eers weer gaan as die paaie en brûe klaar gebou is."
"In close proximity to the restaurant and shops. Very good place to go and you will have a peace of mind."
"Meer as genoeg opsies om almal besig te hou."
"Retreat for quiet time and to relax and not if you like the buzz of a busy coastal town."
"My eerste keer in Haroldsbaai en defnitief nie my laaste keer nie. Sal vir enigeen aanbeveel."
"'n Baie mooi en klein dorpie! Ons het ons aandete by die Olive Terrace baie geniet."
"Die Bikini Beach-boekwinkel is 'n moet sien! Die pad om na Rooiels sorg verder vir 'n pragtige rit! "
"Kaapstad is 'n pragtige stad. Ons glo hoe meer ons soontoe gaan sal ons meer dinge kan sien van Kaapstad, maar dit wat ons kon doen in die kort tydjie was reeds baie lekker."
"Ek weet Vredenburg is naby, maar Paternoster kan doen met 'n groter winkel (normale inkopies) en dalk 'n apteek. Lieflike klein dorpie!"