Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ek is mal oor Stellenbosch! Skoon, pragtig en so baie om te doen en sien."
"Dis 'n pragtige omgewing en baie lekker, maar daar is nie veel vir die kinders om te doen nie."
"Baie mooi area. By die Deli en ook Col'cacchio Restaurante besoek en kos was HEERLIK!"
"Oulike plekkie. Aanbevelings oor restaurante sal welkom wees. En dalk 'n plek waar mens rugby as gesin kan kyk."
"Muisbosskerm is 'n moet vir enige iemand wat daar deur beweeg, lekke weskus dorpie!"
"Gaan doen gerus die Rooibus-toer vanaf die hotel. Die gidse is uitstekend en ons het so baie geleer van die dorp!"
"Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter."
"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."