Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."
"There is so much to do and see in Wilderness and it is so beautiful, will definitely be back!"
"Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol."
"Uitstekend, sentraal en ons het nooit onveilig gevoel nie. Was 6 weke gelede vir 2 weke in Philadelphia in Amerika. Het baie meer onveilig saans op straat daar gevoel."
"Dis net die duur pryse tydens vakansieseisoen wat mens bietjie afsit!"
"Pragtige area, baie ontspanned en weg van die geraas en gewoel van ander vakansiegangers."
"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "
"Geen, behalwe dalk 'n klein kassie ekstra vir kruideniersware en dalk 'n wasmasjien en tuimeldroër, maar verder was alles 100%."
"Dit was baie winderig. Vir hierdie dae moet daar voorsiening wees om binnenshuis te verkeer."