Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.

Vermont, Western Cape

La Gratitude

"Baie rustige, skoon vriendelike omgewing! Kindervriendelik!"

Montagu, Western Cape

John Montagu Accommodation

"Montagu is a great weekend getaway from Cape Town, especially for climbing and hiking."

Dwarskersbos , Western Cape

Slakkepas 18

"Very lovely place where everyone we spoke to was very friendly. Dwarskersbos is worth visiting and we are surely going to return. "

Kuilsrivier, Western Cape

De Keurboom Guesthouse

"Miskien bietjie ver van Kaapstad en Skiereiland."

Stellenbosch, Western Cape

Sugarbird Manor

"Baie om te doen in die omgewing. Selfs al ry jy net deur die pragtige wynlande."

Die Boord, Western Cape

Boord Guesthouse

"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."

Big Bay, Western Cape

Atlantic Sunset

"Beslis een van ons land se beste bates."

De Kelders, Western Cape

Lala Phanzi

"De Kelders is die beste plek as jy Walvisse wil sien. Die walvisse is so te sê op die strand en as jy 'n goeie kamera het kan jy baie foto's neem. Daar is bankies langs die see vanwaar jy die walvisse kan dop hou en voetpaadjies tot by die rotse as jy nog nader wil gaan om die walvisse te besigtig."

Still Bay, Western Cape

Blombos 20 Self-catering unit

"Die mooiste plek in die wêreld ..."

Riebeek West , Western Cape

De Langenhof Guest House

"Mooi omgewing omring met berge, genoeg verblyf, baie besoekpunte en goeie restaurant."

Paternoster, Western Cape

Bokkie

"Oulike plekkie, heerlike kos en vriendelike mense!"

Velddrif, Western Cape

Tecoma Heights

"Ons is mal oor Velddrif en omgewing en gaan graag daarheen."

Langebaan, Western Cape

Lagoon Lookout

"Sal dit definitief aanbeveel as 'n toeriste-bestemming."

Green Point, Western Cape

Altona Lodge

"Lekker naby alles en die publieke vervoer puik."

Strandfontein, Western Cape

UitSig

"Strandfontein, ons sien jou weer!"

Plettenberg Bay, Western Cape

Twilight Cottage

"Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel as vakansie destinasie."

Victoria Bay, Western Cape

"Puik ligging en uitstekende akkomodasie!"

Wilderness, Western Cape

The Pink Lodge on The Beach

"Heerlike restaurante in die omgewing met ongelooflike strande."

Oudtshoorn, Western Cape

Eldorado Ostrich Divaz

"Een van ons top-dorpe in SA."

Fish Hoek, Western Cape

Little Rising

"Wonderlike pragtige plek! Heerlik inkopies gedoen en naby aan alles; van Boulders met die Pikkewyne tot by Kalkbaai met die interessante winkeltjies."

Hout Bay, Western Cape

Seacliffe Lodge B&B

"Baie skoon en bied alles aan die toeriste."

Sedgefield, Western Cape

Forestview Guesthouse

"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."

Page
Page 1995 - Showing 59821 to 59850
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers