Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 38192 resensies.
"Kaapstad is die beste plek vir vakansies en dis hoekom Kaapstad onder die eerste top Traveling Places in die wêreld is."
"The Anchorage Beach Restaurant is an absolute must, fantastic friendly owners and food was very nice and great value."
"Dit is lekker sentraal tot die omgewing en daar is baie omliggende plekkies om te besoek. Damme en Watervalle, tot 'n wynplaas of 2."
"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."
"Agulhas was en is nog altyd pragtig. Skoon mooi en hartroerende sonsondergange maak vir my droom wegbreek."
"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"
"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."
"Sommer lekker warm! Maar skoon en die natuur hier is pragtig, die ry tussen die berge deur op pad Cango is asemrowend mooi."